Susie/Stephen

Of course kan ek vir julle help met die nuwe website. Albeit dat ons eers die 1 pager website doen om die produkte te verkoop.

Ek werk met ’n baie lekker ou JB (hy bly in Plett) wat die websites bou en maintain. Ek gaan hom vrae of hy ons kan ook help.

Vir die projek kn ek hierdie voorstel…

Ons kn vir JB betaal vir sy dienste op die webite en ek sal met Stephen praat om my treatment as betaaling te vat as dit die situsie financialy beter maak vir almal.

Dankie baie,
Pierre

Oh ya, ek sal vir JB bel en hoor of hy ons kan help met die website.